ROMERIGE BRANDEWYN EN SAMPIOEN STEAK

sorry no pic

4 x 25 mm dik kruisskywe

knyp sout

vars gemaalde swartpeper

150 g botter

200 ml suurroom

3 knoffelhuise, fyn gekap

15 ml gekapte vars gemengde kruie

pakkie gekapte vars sampioene

60 ml brandewyn

20 ml suurlemoensap

 

METODE:

Meng die bestanddele van die brandewyn-en-sampioenroom saam.

Rooster die vleis oor gloeiende kole tot liggaar, 10-12 minute aan albei kante, of halfgaar, 16-18 minute aan albei kante.

Geur met sout en peper.

Verdeel die -brandewyn-en-sampioenroom in vier gelyke dele en skep ‘n deel daarvan

bo-oor elke vleisskyf.

Bedien dadelik

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s