Aartappel-sop (Loaded potato soup)

img-20160216-wa0015

Aartappelsop (Loaded Potato Soup)

 

Bestanddele

4 aartappels

2 teelepels olyfolie

½ koppie gekapte uie

1 ¼ koppie hoenderaftreksel

3 eetlepels meel

2 koppies melk, verdeel

¼ koppie suurroom

½ teelepel sout

¼ teelepel varsgemaalde swartpeper

3 repies spek, gehalveer

1/3 koppie cheddarkaas, gerasper

4 teelepels groenuie, dun gesny

 

Metode

  1. Prik aartappels met ‘n vurk. Mikrogolf op HOOG vir 13 minute of tot sag. Sny in helftes, laat afkoel.

 

  1. Terwyl aartappels gaar word, verhit olie in ‘n souspan oor medium hitte. Voeg uie by, soteer 3 minute lank. Voeg hoenderaftreksel by. Meng die meel en ‘n ½ koppie melk; voeg in pan by met 1 ½ koppies melk. Bring tot kookpunt; roer kort-kort. Kook vir 1 minuut. Haal van hitte af; roer suurroom, sout en peper in.

 

  1. Rangskik spek op ‘n kombuispapier, op ‘n mikrogolf-vaste bord. Bedek met kombuispapier; mikrogolf op HOOG vir 4 minute. Krummel die spek.

 

  1. Verwyder die aartappels se skille. Meng (mash) aartappels rofweg in die sop in. Sprinkel kaas, uie en spek bo-oor.

 

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s