Aartappel bygereg vir Braai

potato_and_pot

Aartappel bygereg vir Braai

6 Groot Aartappels met skil

1 Blikkie sweatcorn

1 Klein botteltjie room

Gerasperde Kaas

Sout en Pepper na smaak

 

Metode:

Druk so paar gaaitjies in aartappels met vurk, sit in plastiek sak en knoop toe

Sit in mikrogolf oond op aartappel funksie

As aartappels gaar is haal uit en sny in die helte deur

Vat n lepel en hol die aartappel so bietjie uit, nie te veel nie, jy moet n lekker “doppie” he sodat jy dit kan vul na die tyd

Meng sweetcorn, helfte room en uitgeholde aartappel (mashed) saam

Sout en peper na smaak

Skep mengsel in uitgeholde aartappel

Bedek met kaas en sit in oond tot kaas gesmelt is

 

TIP: Kaas fanatics is meer as welkom om ekstra kaas saam met vulsel in te meng

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s