ROMERIGE DRUIWESLAAI

druiweslaai.jpg

ROMERIGE DRUIWESLAAI

Genoeg vir 6 mense

Slaai

300 g pitlose groen druiwekorrels

300 g pitlose rooi druiwekorrels

12 stingeluie, gekap

12 stele seldery, in ringe gesny

100 g gekapte pekanneute (vir oorsprinkel)

 

Slaaisous

125 g roomkaas

125 ml (½ k) Griekse jogurt

5 ml (1 t) heuning

5 ml (1 t) suurlemoensap

2 ml (½ t) gerasperde

suurlemoenskil

 

Slaai – Plaas die groen en rooi druiwe, stingeluie en seldery in ’n slaaibak.

Slaaisous – Meng al die bestanddele vir die slaaisous goed en giet oor die slaai. Meng deur.

Sprinkel die pekanneute oor.

 

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s