3 Bestandele Sampioene

sampioene

3 Bestandele Sampioene

Hierdie sampioene is baie, baie maklike sampioene, so dit is verseker ‘n wenner!

Vir elke pakkie heel sampioene het jy een sakkie Ina Paarman Bees Aftreksel nodig met een teelepel droeë Ina Paarman wit sous poeier.

Braai sampioene in ‘n wok (met ‘n 5mm verhitte olyfolie) vir 3 minute

Gooi aftreksel oor en sprinkle die teelepel sous poeier.

Bedien warm met tande stokkies as ‘n peusel happie.

 

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s