APPELTERT MET ROOMSTROOP

000.jpg

APPELTERT MET ROOMSTROOP

3 eetlepels botter

1 ½ teelepel bakpoeier

¼ koppie melk

knippie sout

1 koppie koekmeel

3 eiers 1 koppie suiker

1 blikkie tertappels/Cocktail Fruit (420gr)

 

METODE

Room botter en suiker goed saam, voeg droë bestanddele om die beurt met melk by. Meng goed tot gladde deeg. Gooi in gesmeerde bak/tertbord, rangskik appels bo-op deeg en bank in matige oond (180*) vir plus minus 45 minute – tot gaar.

 

STROOP

Kook die volgende bestanddele saam vir 10 minute:

1 koppie room en/of ingedampte melk

3/4 koppie suiker.

1 teelepel vanilla

METODE

Roer gedurig, terwyl stroop kook. Gooi warm stroop oor sodra die tert uit die oond kom en laat afkoel. Bedien as tert of nagereg, met room of roomys.Jy kan ook styf geklopte room oor die tert sit dis heerlik.

 

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s