BOEREWORS GERAAMTES MET PERI PERI SOUS

BOEREWORS GERAAMTES MET PERI PERI SOUS

boerewors-geraamtes

60 ml Asyn
125 ml Olie
20 ml Worcestersous
80 ml Tamatiesous
5 ml Paprika
5 ml Droë mosterd
5 ml Peri-peri poeier
5 ml rooipeper [kan minder maak]
5 ml Knoffel Poeier [of 1 huisie knoffel fyngemaak]
60 ml Sweet Chillie sous
Sout Peper

METODE
Meng al die sous bestanddele goed
Maak jou worsies met die spaghetti deur gedruk en kook dit in genoeg water totdat jou pasta gaar is
Dreineer en behou 1k van die pasta en wors water eenkant
Gooi die sous in n Wok of pan en maak warm en gooi jou gedreineerde worsie geraamtes** by maak goed warm en voeg nou jou 1k pasta aftreksel by en kook so 5min..stadig
Bedien dit net soos jy wil met slaai of net so [ek hou van n lekker lang sousie in dit)

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s