VRA NA MEER HOENDER

hoenner

VRA NA MEER HOENDER

1 groot hoender (of ‘n pak met 4 dye en 4 boudjies)

Sout en Peper na smaak

1 pak bruin uiesop

250ml Kookwater

250ml Blatjang

250ml Mayonnaise

 

Geur die hoender met sout en peper.  Plaas die hoender in ‘n oondbak.  Meng die res van die bestandele en gooi oor die hoender. Bak in die oond toegemaak vir 30min op 180C.

Verwyder die deksel van die bak en bak verder tot gaar.

 

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s