BEEF STROGANOFF

dc1eb6ec-f90e-49ed-85aa-a6dc5f8de0cf.jpg

BEEF STROGANOFF

500g Beeshaas of Kruistuk

3 middelmatige uie

56g botter

1 groen soetrissie

225g sampioene

Sout en Peper

140ml Suurroom

Pietersielie

 

Sny die vleis in repies van sowat 1/2cm. Sny die uie fyn en braai dit in die helfte van die botter tot goudbruin.  Sny die soetrissie en sampioene in skyfies.  Voeg alles by die uie en braai vir 5min.

Skep die mengsel uit die pan.  Voeg die res van die botter in die pan, laat dit warm word en braai die vleis baie vinnig en draai dit telkens om sodat dit rondom bruin word. Sout en peper na smaak.  Skep die rissiemengsel terug in die pan, roer die suurroom by en laat dit warm word, maar dit mag nie kook nie.  Garneer met fyngekapte pietersielie.

 

Lewer 4 porsies

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s