WITSOUS BêREMENGSEL # 1

9418104.jpg

WITSOUS BêREMENGSEL # 1

700 g (1 750ml) melkpoeier

1 000 ml meelblom

37,5 ml sout

Sif droë bestanddele saam en bêre in lugdigte flesse.

Meng nou:

250 ml bêremengsel met 60 ml koue water

Voeg by 200 ml kookwater

Laat kook by lae temperatuur. Verdun verder met kookwater na verlangde dikte. Voeg 100 ml gesmelte botter by vir elke 350 ml bêremengsel wat u gebruik. Vir kaassous voeg 50 g gerasperde kaas (125 ml) by gaar mengsel. Geur verder met aangemaakte mosterd en paprika.

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s