WITSOUS BêREMENGSEL #2

9418104

WITSOUS-BêREMENGSEL # 2

7 kop afgeroomde melkpoeier

4 kop meelblom

3 e sout

Sif droë bestanddele drie keer saam.

Bêre in digte flesse.

Gebruik soos volg vir dun witsous:

1/4 kop bêremengsel

1 kop water

1 e smeer

Matigesous:

1/3 kop bêremengsel

1 kop water

2e smeer

Diksous:

½ kop bêremengsel

1 kop water

3 e smeer

Maak bêremengsel met 1/4 tot 1/3 kop koue water aan en klop tot

glad.

Roer die res van die water kokend warm by.

Roer en kook vir 2 – 4 minute lank.

Roer smeer by en geur na smaak.

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s