WATERBLOMPIEKELS

bestandele-uit-9609

WATERBLOMPIEKELS

Berei jou waterblommetjies deur dit oornag in ‘n soutoplossing te week*.

500g waterblommetjies

2 e suurlemoensap

½ t sout

200ml witwynasyn

150ml olyfolie

5 huisie knoffel, gekneus

3 lourierblare

3 pietersielietakkie

12 swartpeperkorrels

2 e koljandersaadjies

Indien jou waterblommetjies goggas in het, week dit oornag in ‘n soutoplossing en spoel goed af.

Bring ‘n kastrol met water tot kookpunt en plaas die waterblommetjies daarin, kook ongeveer 15 minute tot al dente. Skep die waterblommetjies direk in gesteriliseerde flesse en voeg die suurlemoensap en sout by, verseël die flesse en skud goed. Meng die res van die bestanddele en giet in die flesse. Maak seker dat die waterblommetjies bedek is. Verseël en bêere in die yskas vir ten minste 24 uur voor gebruik.

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s