VLA-BêREMENGSEL

1d955977dde041b9c71b4d92ecdcc508

VLA-BêREMENGSEL

2 kop vlapoeier

5½ kop afgeroomde melkpoeier

2 kop suiker

3 t sout

Sif bestanddele drie keer saam en bêre in digte houers.

Gebruik soos volg vir vla:

½ kop bêremengsel

2 kop water

½t vanillageursel

Maak die mengsel met ‘n bietjie koue water aan.

Voeg die res van die water kokend warm by die mengsel.

Kook vir ongeveer drie minute.

Laat afkoel en roer geursel by.

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s