TARTAARSE-DOOPSOUS

4203913

TARTAARSE-DOOPSOUS

(Hierdie reseppie kom uit ‘n Southappie boekie vir elke geleentheid)

200 ml mayonnaise

100 ml sandwich spread

2 agurkies (gekap)

3 stingeluie (gekap)

15 ml vars pietersielie (gekap)

5 ml suurlemoensap

5 ml aangemaakte Engelse mosterd

5 ml suiker

• Vermeng alles goed saam. Sit voor saam met crumbed mushrooms, vis en chips of uie-ringe.

WENKE:

Stingeluie kan vervang word met ‘n halwe gekapte ui.

Die sous kan vir 2 tot 3 weke lank in die yskas gebêre word.

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s