TAMATIEBREDIE POT VIR DIE KOUE DAE

TAMATIEBREDIE POT VIR DIE KOUE DAE

Bees of skaapvleis van jou keuse.

Aartappels

Uie

Tamaties

Pomito chopped tomatos (500g )

Olyfolie

Growwe sout

Druiwe Asyn

Bruinsuiker.

Braai vleis op braaipan met olyfolie tot mooi bruin en hou in skottel.

Braai bietjie uie in pot en voeg vleis by.

Sny aartappels en voeg by.

Sny uie en voeg by

Sny tamaties en voeg by .

Gooi bietjie warm water by .

Gooi asyn en sout by en so na n halfuur gooi Pomito en n lekker skoot bruinsuiker by .

Kook stadig tot alles reg lyk .

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s