TAMATIE EN UIESLAAI GEBOTTEL

cannedtomatoes

TAMATIE EN UIESLAAI GEBOTTEL

4 kg Ryp tamaties sonder vel, opgesny

1 kg uie – in ringe gesny

Half bottel wit asyn

1 kg Suiker

1½ Eetlepels sout

2 Eetlepels mosterdpoeier (of na smaak)

2 Eetlepels matige kerriepoeier (of na smaak)

2 Eetlepels mazina

Kook tamaties en uie.

Maak mengsel van bogenoemde bestanddele en gooi by.

Kook vir 1 uur oor matige temperatuur.

Bottel warm.

Geniet oor, op en in enige iets.

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s