PIEKEL EIERS

imagesQZ4HNGXT

PIEKEL EIERS

In Engelse kroeë word piekeleiers saam met slaai, brood en kaas geëet. Dis ook heerlik saam met kouevleis of as skemerhappie.

14 hardgekookte eiers, afgedop;

4 rooi brandrissies, gehalveer en ontpit;

‘n klein stukkie vars gemmerwortel, gekneus;

1 liter wit asyn;

5ml sout;

10ml peperkorrels.

Plaas eiers met rissies en gemmer in inmaakflesse. Prut asyn vir 10 minute saam met sout en peperkorrels en laat afkoel. Bedek eiers met asynmengsel en verseël onmiddellik.

Gebruik ná 4 weke.

Gooi bietjie kerriepoeier by vir ‘n lekker kerrie-eier.

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s