GEBOTTELDE NOEDELSLAAI

025

GEBOTTELDE NOEDELSLAAI

500 gr klein skulpie noedels – sag maar nie pap- dreineer en hou eenkant

Kook die volgende vir ongeveer 15 min tot sag, nie pap nie

325ml olie

250ml asyn

1 kg tamaties, geskil en in blokkies gesny

½ kg uie fyngekap

500ml suiker

2 groenrissies – fyn gekap

As bogenoemde sag gekook is voeg 150/200 ml mayonnaise, sout en gemaalde swartpeper by

Voeg nou noedels by en bring net tot kookpunt en haal af.

Bottel warm.

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s