BRAAISOUS

bbqsous.jpg

BRAAISOUS

1 groot ui gerasper

2 knoffelhuisies gekneus

50ml olie

125ml tamatiepuree

50ml asyn

5ml geurselsout

5ml suiker

5ml fyn appelkooskonfyt

5ml aangemaakte mosterd

10ml worcestersous

5ml sojasous

1ml vars gemaalde swartpeper

Meng al die bestanddele baie goed en giet in gesteriliseerde bottle.

Bewaar die sous in die yskas.

WENKE:

Die sous kan vir 2 maande lank in yskas bewaar word.

Gebruik sous as marinade of bedruipsous vir braaivleissnitte.

Indien soeter sous verkies word, kan ‘n bietjie bladjang na smaak bygevoeg word.

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s