My Ta-Da moment….

Ek wil graag, dit net duidelik maak dat ek nie in kompetisie is met enigiemand op die web wat ook resepte plaas nie.

Ek snuffel graag op alerhande blogs wat dieselfde idee as ek het, omdat ek altyd opsoek is na nuwe idees om die maagie te vul.

Die blog is begin omdat ek plek nodig gehad het om resepte waarvan ek en vriende van gehou het, neer te skryf, omdat ek teen die volgende dag gewoonlik die stukkie papier verle het of vergeet het wat ek gemaak het om dit so te laat smaak.

Dit is MY blog met MY gunsteling resepte, verkry reg oor die wereld en ek se by voorbaat jammer as ek ‘n resep plaas wat jy as jou eie toe eien… Ek glo ongelukkig ‘n resep is ALMAL sin….

Hierdie is my resepteboek, en ek deel die resepte en idees met jou. Hoop jy vind iets wat smaaklik en maklik voorberei vir jou familie en vriende.

Lekker EET!!!!

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s